Successfully reported

Fig Tree @ Die Poort Private Nature Reserve

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronell L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Die huisie is pragtig binne en uitstekend ingerig. Alles wat jy moontlik nodig mag kry, is daar. Die omgewing en natuurskoon is baie mooi en uitsonderlik. Die kuier hier het alle verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik rustig Die akkommodasie bied heerlike afgesonderde verblyf weg van enige geraas-, lig- of elektro-besoedeling! Die kombuis is uitstekend toegerus en die sonkrag en gas werk goed. Ons gasheer en gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

We stayed for 4 days and loved every minute. What a spectacular place. We loved every moment of the quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

I was expecting quiet - that's what I got. Die Poort Private Nature Reserve is a charming destination. Die Poort Private Nature Reserve is at the end of the road where the Gamka River exits the Swartberg having flowed from the Great Karoo past Die Hel. We were privileged to find the river flowing strongly. Fig Tree Cottage is surrounded by mountains - you're all on your own except for hosts Jenny and Jan who stay further along the road. Take your loadshedding lights with you - the solar-powered lights are not great and it's very dark at night. If solitude is not your thing, Die Poort Private Nature Reserve may be an imposition. If you long for a break from the rat race try Die Poort Private Nature Reserve - it's not a one-night stop. Spend time on the farm and recreate. The water supply was wonderful! Crystal-clear mountain water from a spring which seems never to have run dry. Thank you to Jenny, Jan and the Rabie family for sharing this beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2017

Pragtig afgeleë, goed toegerus en lekker staproetes met indrukwekkende plante diversiteit. Fig Tree cottage is 'n heerlike blyplek, goed toegerus en skoon. Die beligting in die huisie en anneks is gebrekkig, maak seker jy bring addisionele beligting saam. Die staproete in Steering se Kloof (dit het ons 3 uur geneem) is beslis die moeite werd!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Talitha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 103

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Poort Nature Reserve, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b4fe4edd7671f138c5fe20ce712bec6853d46d92e2621ccff9ceb906036471e1b0d79f8afa0ffc17364ae045b5cdf51bdfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Die Poort Nature Reserve Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.429184 21.614282
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang