Successfully reported

Tierhoek Cottages Fig Tree House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Garren C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Amazing location and incredible house. Incredible house set in amazing scenery. Very comfortable - everything as described. Would love to have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alison & Bruce
Tierhoek Cottages Fig Tree House
Dear Garren We are so pleased you and your family enjoyed your stay and look forward to welcoming you back again soon. The Tierhoek Team

Stiaan B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Sal definitief teruggaan met 'n groep mense vir nog 'n kuier. Definitief 'n besondere plekkie. Ons het die verblyf baie geniet. Daar is baie om te doen in die area en dit het iets vir almal se smaak. Die laaste stukkie pad na die Figtree-huis is nie moontlik toeganklik vir almal se voertuie as hulle nie versigtig gaan ry nie, maar dit is haalbaar en die moeite werd. Die foto's doen nie reg aan die natuurskoon rondom die huis en die huis self nie, dit is iets wat mens moet beleef in persoon en nie spyt sal wees oor nie. Die huis is baie goed toegerus met klein besonderhede en baie goed uitgelê vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yonande J
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Natuurprag en gemak. Wat 'n ongelooflike mooi plek met die berge reg rondom jou. Alles lyk net soos op die website. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het. Heerlik in die klowe gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alison & Bruce
Tierhoek Cottages Fig Tree House
We are so pleased you enjoyed your stay in our peaceful valley. We look forward to welcoming you back soon. The Tierhoek Team

Df V
1 nag
4.8
Aug 2025

Wonderlike verblyf en natuurskoon. Hoogs aanbeveel! Stil en veilig. Wonderlike verblyf en natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro O
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Lekker wegbreek met oorvloed natuurskoonheid en al die geriewe. Onvergeetlik! Baie privaat en pragtig geleë in 'n groen vallei. Perfekte wegbreek diep in die natuur. Die akkommodasie is gerieflik en goed uitgelê, en baie lekker kombuis met al die geriewe wat benodig word. Lekker kaggelvuur, en binne sowel as buite braaiplek. Uitsigte is asemrowend en reg rondom die huis, met sitplekkies oral om dit te kan geniet. Lekker swembad vir somermaande waar kinders heeldag kan baljaar. Sal beslis wil terugkeer en kan dit met oorgawe aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alison & Bruce Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 42

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 6 600
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 6 600
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree Road, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85e646818a582b3d78ffb5e2663d9e92106363eef22bc4aa0032d5959e22f100aed2578b012c4309169b902643eb8ce20a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 10 mense 5 5 1 5 Noree Road Tierhoek Organic Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.712203020972 19.78949368
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang