Fijnbos Manor
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2478 Porter Drive, Betty`s Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fijnbos Manor is in Bettysbaai geleë. Dié lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie besienswaardighede en gewilde walviskykplekke.
Verblyf by Fijnbos Lodge and Spa beskik oor 5 gastekamers. Hierdie eenhede is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en beskik oor 'n en suite-badkamer in elkeen. Die meeste van hierdie kamers het 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Boonop beskik die gastehuis oor 'n soutwaterswembad, 'n binne- en buitebraai-area, 'n biblioteek en 'n ten volle werkende spa waar verskeie behandelings en masserings bespreek kan word.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Fijnbos Lodge and Spa is naby 2 ander restaurante in die dorp en 'n geriefswinkel geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2478 Porter Drive, Betty`s Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Fijnbos Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2478 Porter Drive, Betty`s Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang