Successfully reported

Fin & Feather Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Iana S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Alles wat jy nodig het! Rustige atmosfeer. Baie lekker. Albert baie gasvry en hulpvaardig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Redelik. *KykNet TV kanaal wou nie werk nie, volgens gastehuis persoon sukkel hulle al lank daarmee. Hy het dit aan die werk gekry, maar na 30 min was dit weer dood. *Stortvloer/glaswand vuil - aangepak. *Geen vars melk in die kamer nie; slegs poeiermelk. *Geen aircon of dakwaaier nie; slegs klein staanwaaier. *Slegs 1 teelepel vir 2 bekers/gaste. *Geen muesli vir ontbyt beskikbaar nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Iana S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Altyd gasvry, hulpvaardig en silwerskoon. Sal net bietjie meer ventilasie in die kamer wil hê. Daar is slegs 'n baie klein venster in die badkamer wat oopgemaak kan word. Voor is daar net 'n skuifdeur sonder 'n veiligheidsdeur, sodat mens dit kan oophou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iana S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie rustig en vriendelike diens! Baie mooi netjies en vriendelike diens. Rustige verblyf in besige stad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Gaan uit hulle pad. Die sjef en die ontvangs dame/opsigter is regtig diamante. Hulle het ons so tuis laat voel. Hulle het ook laat ons daar 'n braai hou met ons familie. Ons sal definitief weer daar bly. Die kamers is mooi groot en is regtig die moeite werd. Die tuine is mooi en almal is so bedagsaam. Die plek is a gem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Combrinck L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Gerief, waarde vir geld, en goeie diens. Ek en my metgesel het 'n aand hier oornag en dit was perfek vir wat ons nodig gehad het. Baie gerieflike kamer, bed het heerlik geslaap, warm en snoesig. Die ontbyt was ook heerlik en vullend. Die diens oor die algemeen was baie goed. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana S
1 nag
5.0
Mei 2022

Netjies, gerieflik, vriendelike mense. Ek bly gereeld by F&F vir besigheid en soms vakansie. Vriendelike mense en heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Altyd fantasties! Ons is weereens baie vriendelik ontvang en almal is ongelooflik gasvry. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons bly gereeld daar en sal altyd weer teruggaan. Die ligging is goed en die kamers is uiters netjies en baie mooi. Alles is daar wat mens mag nodig kry. Nogmaals dankie vir julle vriendelike diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Een van die beste gastehuise waar ons nog gebly het. Baie netjies en skoon. Die diens is onverbeterlik. Die personeel is baie behulpsaam. Die sjef is briljant en sy ontbyt is uit die boeke. Ek sal beslis weer hier gaan bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nkechi Udeagha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 North Rand Road, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe91b94e73a111ff15ac74211001b8e3ed79c5e9256cd21f2f1787ac82e9e86cdbd4ac7adbf6c28c8c575c5d6e88a109a4fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 31 North Rand Road Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.17981179346 28.272650134622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang