Successfully reported

Finchley Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Salome P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies, skoon, vriendelike personeel. Ons het heerlik daar gekuier. Baie behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

It was amazing. It was a very good, cool and clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louzell M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

Salig en pragtige plek. Heerlik gebly by Finchley Guesthouse. Skoon, netjies, vriendelike diens en liplekker ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lina W
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2025

Die plek is vuil. Geen parkering - parkeer in die straat. Kombuis bedonderd vuil. Glad nie! Berguitsig met gordyn toe omdat werkers onder bly. Vuil en verwaarloos.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Elsa V
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2024

Teleurstellend. Was teleurstellend. Onveilige parkeerplek. TV het nie gewerk nie. Persoon aan die diens het 30 minute gesukkel om dit aan die gang te kry. Tegels op die badrand is los. Geen handdoeke nie, moes bel en vra.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Karien M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Everything was 5 star, thank you so much! Excellent experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlike gasvryheid, pragtige uitsig, gemaklike vriendelike verblyf. Ismael het ons vriendelik ontvang en na 'n pragtige kamer met die mooiste uitsig geneem. Selfs die badkamer het die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loren F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Very comfortable, ideal and quiet. Warm friendly helpful staff and a delicious very abundant breakfast, all in all a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gurtwon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Dit was 'n baie lekker naweek. Die gastehuis is perfek gelee. Met 'n fantastiese uitsig oor Kampsbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Finchley Road, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZTQ4NWM4LTc4ZTktNDJkMC1hNTc0LTViOTgwYWRiMWViYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 18 Finchley Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.958269261346 18.379582464695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang