Successfully reported

Anker & Aalwyn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Helene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies en skoon met pragtige uitsig! Die plek is baie goed ingerig en goeie waarde vir geld. Sal definitief weer gaan. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfek net om na die see te sit en kyk. Uitsig is om van te droom. Heerlik op die stoep gesit en die see dopgehou. Die weer was so mooi gewees. Plek is netjies, alles wat 'n mens nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dee-lynn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Asemrowende uitsig oor die see. Die plek was baie heerlik. Ek sal definitief weer gaan besoek. Baie netjies en rustige omgewing vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Wonderlike en netjiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre Krige V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Pragtige uitsig, netjiese fasiliteite en baie aangename ondervinding. Fantastiese ondervinding en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik rustig en stil. Sal plek aanbeveel vir enige persoon. Alles is daar wat mens nodig het. Skoon en netjies. Binne braai so jy kan enige tyd braai. Die uitsig is ongelooflik oor die see en jy kan ver sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roda
Anker & Aalwyn
Baie dankie vir hierdie resensie. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Meaghan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gerieflike verblyf en vriendelik ontvangs. Dit is my tweede keer by Finistere en dit bly 'n aangename ervaring. Rustig, skoon, behulpsame gasvrou en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Die uitsig is fantasties en daar is alles wat mens benodig. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Die uitleg van die eenheid is ook baie goed en die oopplan met die uitsig is 'n plesier en baie aangenaam. Ek sal tog aanraai dat die WiFi-pakket opgegradeer word of ten minste gaste die geleentheid bied om op te gradeer na 'n beter pakket. Sal ook graag aanbeveel dat daar 'n block-out oprolskerm voor die slaapbankvenster voor links aangebring word. Die ligtoring maak dit moeilik vir 'n persoon om daar te slaap. Die kamers is perfek, want daar is geen ligsteurnis nie. Sal definitief weer daar wil bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Rustig en mooi uitsig. Goed ingerig en smaakvol. Alles wat jy nodig het vir 'n kort verblyf. Werknemer van eienaars moet net asb. gaste se privaatheid in ag neem.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meaghan D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Sprokie mooi. Warm, vriendelike ontvangs deur die dame wat daar werk, definitief 'n aanwins. Sy was baie behulpsaam. Eienaars was altyd beskikbaar as daar 'n vraag was en baie vriendelik. Skoon en netjies. Alles werk in die eenheid. Uitsig is ongelooflik. Baie goeie waarde vir geld. Dit is stapafstand van die wandelroetes langs die see, die eetplekke en 'n koffiewinkel. Ons gaan definitief weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT0hguSMq4XXnLFvc4JodnvvKFY0b9ako3ZiqCbNFc0zqZQWGcF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 47 5 1 5 10 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.82672297218 20.009090388899
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang