Successfully reported
+16

Fiori Rosa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Danie Pienaar Crescent, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fiori Rosa bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in 'n lowerryke tuin vol blomme in Bloemfontein se noordelike voorstede.

Verblyf word in 3 gastekamers met en suite-badkamers aangebied. Die kamers het ook elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Die gastehuis het 'n swembad, 'n tuin waar gaste kan ontspan en braaigeriewe op versoek. Dis die ideale plek vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike wegbreekplek, sakereisigers wat êrens wil ontspan of 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin en die Oliewenhuis Kunsmuseum in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Martie H
5.0
Vriendelike, gasvrye en netjiese blyplek met 'n baie gemaklike bed. Ek het heerlik gebly!
Apr 2025
Andrew H
5.0
Gemaklik, stil, skoon, en vriendelike mense. Wonderlike blyplek! Alles werk, kamer mooi skoon, en bed is baie gemaklik.
Mrt 2025
Cecilia S
5.0
Veilig, skoon, baie lekker. Baie lekker gebly. Netjies en skoon.
Sep 2024
Adele N
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Heerlik gebly! Sal vir seker weer daar tuis gaan.
Mei 2024
Zelda H
4.0
Gawe gasvrou en voldoende geriewe. Vriendelike diens en lekker geriewe.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 21 Danie Pienaar Crescent, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Fiori Rosa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Danie Pienaar Crescent, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb0a04009a9ed48eb35b7c5fe6ec3f4b7370a516391bac8902f2b62d272deedc9c6eb504f79807daae2167ae66a85adcbae2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 21 Danie Pienaar Crescent Pentagon Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.078004064843 26.221231224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang