Firehouse Garden Cottage no 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Smith Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Geleë in die skilderagtige Wellington, is Firehouse Garden Cottage no. 2 'n selfsorg-toevlugsoord ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n kinderbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 3 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Gaste kan ontspan op die gemeubileerde patio met uitsig oor die tuine en braai-area. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Wellington Museum binne loopafstand, terwyl die Gholfklub slegs 4.1 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
KARIN Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 19
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 10 Smith Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Firehouse Garden Cottage no 2 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Smith Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang