Oubaai - FireWings
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Bayview, Oubaai Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Oubaai - FireWings bied selfsorgverblyf in die Oubaai Gholflangoed naby George. Dié landgoed is die tuiste van 'n gholfbaan wat deur die bekende gholfspeler Ernie Els ontwerp is, die Freesia Spa en 'n welwees-sentrum. Daar is verskeie doendinge in die omgewing, waaronder die Outeniekwa Natuurreservaat, Tuinroete Botaniese Tuine en verskeie wynroetes op die Tuinroete.
Dié huis het 4 slaapkamers, elkeen met 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en 'n privaat veranda. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas en mikrogolfoond. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 2 braai-areas, 'n TV met DStv, 'n DVD-speler, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.
Sommige van die doendinge op die perseel sluit in: gholf, swem, tennis, fietsry en staproetes. Die omliggende area bied ook verskeie dinge om te doen insluitend visvang, duik, kanovaart, seiljagvaart, seilplankry en staproetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
John Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 29 Bayview, Oubaai Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Oubaai - FireWings het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Bayview, Oubaai Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang