Hastings Hall
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Hastings Street, Tamboerskloof, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 352 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hastings Hall bied selfsorgwoonstelverblyf naby die hartjie van Kaapstad. Hastings Hall bied 'n ideale basis vanwaar jy hierdie lewendige en moderne stad kan verken. Blaai deur boekwinkels en antiekwinkels en loer in by die sypaadjie-kafees om mense te kyk of allerhande sportaktiwiteite soos stap, watersport of wandel langs die wynroete te geniet. Gerieflik gemeubileer, veilig en sentraal, is Hastings Hall die oord van keuse vir diegene wat die Kaapstadse toeriste-ervaring wil geniet.
Verblyf word aangebied in elegant gemeubileerde selfsorgwoonstelle met 1 of 2 slaapkamers. Elke woonstel het 'n privaat badkamer, 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, en 'n sitkamer met 'n TV en 'n verskeidenheid DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Die woonstelle word daagliks skoongemaak vir u gerief. Hastings Hall bied gaste 'n gemeenskaplike buitebraai-area en sitplek. Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 29
Resensies 913
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 12 Hastings Street, Tamboerskloof, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Hastings Street, Tamboerskloof, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang