Hermanus Beach Club
- Kapasiteit: 90 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Church Street, Hermanus Beach Club, Zwelihle, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Hermanus Beach Club is geleë aan die pragtige kuslyn van die Wes-Kaap, ongeveer 50 km vanaf die Moederstad, wat Kaapstad is. Die woonstelle bied veilige en knus selfsorgverblyf met uitstekende see-uitsigte en 'n glorieryke bergagtergrond.
Gaste wat die FG Hermanus Beach Club besoek, het 2 verblyfopsies om van te kies. Die woonstelle wissel tussen 2- en 3-slaapkamer opsies wat onderskeidelik 4 en 6 gaste akkommodeer. Al die woonstelle bied badkamers met stort-oor-baddens, kombuise en eet- en sitkamers om te geniet. Die woonstelle, elk uniek in hul individuele ontwerp, bied uitsigte via hul individuele patio's.
Die kombuise is almal toegerus met stowe, oonde, mikrogolfoonde, yskas-vrieskaste, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Hulle bied almal eetruimtes en sitkamers met gemaklike sitplek voor 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale vir ontspanning en vermaak. WiFi is ook in elke woonstel beskikbaar.
Gaste het toegang tot hul eie ingange en kan al die geriewe wat by die instansie aangebied word, geniet, insluitend 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n restaurant en 'n klimraam-area vir die kinders. Daar is ook 'n speelarea met pooltafels, putt-putt, 'n tennisbaan en 'n muurbalbaan. Gaste is ook naby plaaslike winkels en restaurante in die omgewing.
        
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                    
                            First
                            Reservations ...
                        
                                    
Eiendomme 29
Resensies 914
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Church Street, Hermanus Beach Club, Zwelihle, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 90 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Church Street, Hermanus Beach Club, Zwelihle, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang