Successfully reported

First Group Magalies Park

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 292 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Coenrad N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

3 dae net te kort. Die chalet was pragtig, naby restaurant en waterpark geleë. Alles is netjies. So lekker en naby Gauteng geleë. Nie nodig om ver te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
First Group Magalies Park
Geagte Coenrad Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Chantelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Baie lekker gebly, kort net WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
First Group Magalies Park
Geagte Chantelle, Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Angela H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amazeballs! Fricken amazing! Guys, it was honestly the best stay we've had in a long time. They had absolutely everything you could want to do, from boat rides (value for money) on the dam to canoes, paintballing, golf carts, and reptile shows! Golf, puppet waterpark. The unit was amazing! Fireplace, Braai, clean! Service was seriously good all round, and the bar and restaurant were honestly a ten. Wish we could've stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
First Group Magalies Park
Dear Angela, Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at Magalies Park. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart. We're deeply grateful for your incredible review! It warms our hearts to know how much you cherish our services. We hope to see you at Magalies Park again soon! Kind regards, Magalies Park

Lauren V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Excellent. It was a lovely stay. Most enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
First Group Magalies Park
Dear Lauren Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at Magalies Park. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart. We're deeply grateful for your incredible review! It warms our hearts to know how much you cherish our services. We hope to see you at Magalies Park again soon! Kind regards, Magalies Park

Gert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Mooi park met baie om te doen, veral vir gholf-liefhebbers en ook kinders. Dit was 'n baie lekker rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
First Group Magalies Park
Geagte Gert Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Johannes S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Netjies rustige oord. Netjies huisie en prakties uitgelê. Baie goeie bestuur en lekker restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
First Group Magalies Park
Geagte Johannes Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Magda E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Genotvolle wegbreek, netjiese geriewe en park, vriendelike personeel. Dit was baie lekker, ons het lekker ontspan. Daar was genoeg aktiwiteite vir oud en jonk. Sal definitief weer 'n naweek boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
First Group Magalies Park
Geagte Magda Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Willem S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustige ontspanne kuier in die natuur. Baie skoon, netjiese blyplek (luuks), baie aktiwiteite om te doen en boonop 'n goeie restaurant en geriefswinkel op perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
First Group Magalies Park
Geagte Willem, Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Carol H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Lovely. Everything was lovely. Plenty to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
First Group Magalies Park
Dear Carol Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at Magalies Park. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart. We're deeply grateful for your incredible review! It warms our hearts to know how much you cherish our services. We hope to see you at Magalies Park again soon! Kind regards, Magalies Park

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
First Group Magalies Park
Geagte Lize-Mari, Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 912

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 590
R 2 590 R 2 202
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 590
R 2 590 R 2 202
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 590
R 2 590 R 2 202
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magalies Park Drive, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1f7f17c8630bf3512907a960341e9328fb9d9b1ebaa54bae881bcbf1be06e8189a3fd22f4e08bd502c66c7fbcced5c8f655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 590 nouVanaf R2 202 per nag (plek vir 2) 292 5 1 5 Magalies Park Drive Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.758396880935 27.785325050354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang