Riviera Suites
- Kapasiteit: 100 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 273 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
 - Vanaf R1 893 per nag, vir 2 mense
 
Beskrywing
            Ligging is alles, en Riviera Suites is geleë op Seepunt se Millionaires Mile, omring deur die beste wat Kaapstad bied, insluitend naglewe, strande, restaurante en sportgeriewe.
Die akkommodasie is geskik vir beide gesinsvakansies en sakeverblyf en bied 'n verskeidenheid konfigurasies, van kompakte 2-slaapplekke tot die ruim 8-slaapplek woonstelle. Al die woonstelle beskik oor volledige kombuise, televisies, daaglikse skoonmaakdienste en badkamers met storte.
Nabygeleë plekke wat die moeite werd is om te besoek, sluit in die V&A Waterfront, Tafelberg, die wynlande, die Kasteel, kunsgalerye, museums, winkelsentrums en topklas restaurante. Met ononderbroke see-uitsigte voor en wonderlike berguitsigte agter, is hierdie luukse selfsorg- en dienswoonstelle perfek vir 'n fantastiese Kaapstad-vakansie.
        
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                    
                            First
                            Reservations ...
                        
                                    
Eiendomme 29
Resensies 917
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 273 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
 - Gaste dink Riviera Suites het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 100 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 273 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang