Successfully reported

Firwood Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Yvonne W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld en so sentraal. Baie lekker gebly. Netjies en heerlike ontbyt. Baie sentraal tussen al die eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Enjoyable, comfortable stay with excellent hosts. Location is excellent in the middle of everything for a traveller. Security is very good, the room is very clean and breakfast is standard and adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly, soos altyd. Baie lekker soos altyd. Maak net vir seker van die hoeveelheid handdoeke en dat remotes werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Friendly staff and convenient accommodation. Great accommodation and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynaard Adriaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het net oorgeslaap en 'n heerlike ontbyt geniet. Ons was aangenaam verras met die plek. Sal dit weer en weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

The stay was excellent. I could not have asked for better! I attended a nearby day clinic and the stay during this time made my stay very comfortable. All staff were very friendly and assisted where possible. The breakfast was amazing and once again the staff were accommodating on requests. I will definitely recommend Firwood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micayla C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Aangenaam. Baie lekker gebly, sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Sien hierbo. Die verblyf was op standaard en daar was geen wanvoorstellings nie. Die personeel was vriendelik en gewillig om te help. Die enigste negatiewe punt is dat die kanale op TV baie beperk was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanndre H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Skoon en die ontbyt was lekker. Het lekker gebly, maar ons was in kamer Nr 2 en ons TV se beeld was groen gewees. Ek het dit geraporteer die Saterdagoggend, maar toe ons die aand terugkom, was die TV se beeld nog steeds groen, so ek was ongelukkig daaroor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roeleen V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Die kamer is pragtig ingerig en die stort 'n onverwagse lekkerte. Ons was ook beïndruk met die kombuisie en geriewe. Ons sal definitief Firwood Lodge aanbeveel vir die netheid, privaatheid en ligging. Die kragopwekker was noodsaaklik en ons is dankbaar dat dit gewerk het gegewe die huidige hittegolf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clement Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 049
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 049
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 049
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Firwood Avenue, Hazelwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA923eaccec2ed2be910e74ee373b596b1ea73731b1a39e2d4b380f7e8366bd35a0b6646b57d0554b91cb27ea90a34e86b6860?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 049 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 15 Firwood Avenue Hazelwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.776015 28.256028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang