Fisantvlei Gasteplaas
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viljoenskroon Road, Eden Farm, Bothaville, 9520, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fisantvlei Gasteplaas is 'n lieflike gastehuis op 'n plaas in Bothaville, Vrystaat. Dit bied gemaklike akkommodasie wat ideaal is vir 'n gesin, vriende of sakereisigers.
Die eiendom bied gaste 'n keuse van 2 woonstelle.
Woonstel 1 is 'n luukse, stylvolle eenheid en 1 bied slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het ook 'n kombuis met selfsorggeriewe, 'n eetkamertafel en 'n sitkamer, asook lugversorging.
Woonstel 2 bestaan uit 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer ook ingerig is met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Enkelbeddens kan op vooraf versoek voorsien word.
Gratis WiFi, veilige parkering en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Viljoenskroon Road, Eden Farm, Bothaville, 9520, Vrystaat
- Gaste dink Fisantvlei Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viljoenskroon Road, Eden Farm, Bothaville, 9520, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang