Successfully reported
+31

Fish & Go

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1064 Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 720 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fish & Go bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gerieflike huis in Witsand, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n 5-plaat gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas langs mekaar, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi-geriewe.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area sowel as sitplek met 'n veilige tuin met grasperk. Troeteldiere is welkom!

Veilige parkering (binne die landgoed) bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anet Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1064 Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fish & Go het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 720
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 720
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1064 Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2eb60c93274854cb2b04b4b07571125030ef2e480e8813aff7cfa1c9147e07908ee889cefbc869c59e09bd917aeb9d9432a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1064 Breedezicht Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.395771433499 20.821198408971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang