Successfully reported
+45

Fish Bird Art Deco Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 151 Highland Road, Kensington, 2026, Vrystaat
  • Vanaf R1 899 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fish Bird Art Deco Villa is 'n pragtige gastehuis in die historiese lowerryke woonbuurt Kensington in Johannesburg, wat gaste ruim en gerieflike oornagverblyf bied. Hierdie gastehuis is 'n ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers en bied 'n rustige toevlugsoord weg van die bedrywige stad.

Verblyf word gebied in 4 goed ingerigte kamers wat gemaklik tot 2 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Hierdie badkamers het ondervloerse verhitting vir ekstra gerief.

Die villa is eko-vriendelik en het 'n sonkragstelsel en boorgatwater met 'n hoë-standaard filtrasiestelsel. Dit bied ook 'n veilige omgewing met alarmstelsels, kringtelevisie en 'n 24-uur sekuriteitsdiens.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • 151 Highland Road, Kensington, 2026, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 899
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 899
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 151 Highland Road, Kensington, 2026, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8df86fb01c644c278f100c5ba725b3f27a7d56024a1519acdfe3336c6f0af77ae484692a34966071969683efd4c37f70ecde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 899 per nag, vir 2 mense 151 Highland Road Kensington 2026 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.199513443867 28.095011557043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang