Fish Eagle House
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fish Eagle Drive, Retreat, Haga-Haga, 5272, Oos-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Fish Eagle House bied selfsorgverblyf op die Haga-Haga-strandmeer. Dit bied 'n uitsig oor die strand en die bos, asook privaat toegang tot die strandmeer.
Die eenheid bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 2 gastetoilette. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, of net 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die vyfde slaapkamer is 'n woonstelletjie op die grondverdieping en het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n ketel.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale, en boeke vir gaste om te lees. Gratis WiFi word ook voorsien. Gaste kan 'n maaltyd by die etenstafel met 8 stoele geniet of by die kroeg ontspan.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n onderdakbraai en sitplek. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Heather Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Fish Eagle Drive, Retreat, Haga-Haga, 5272, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fish Eagle Drive, Retreat, Haga-Haga, 5272, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang