Successfully reported
+42

Fish Eagle Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 4 Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Vanaf R2 580 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fish Eagle Lodge is geleë op 23 hektaar grond en bied 'n rustige uitsig oor die heuwels en dale in Lanseria. Met pragtige tuine, lieflike natuurskoon en atmosfeer, sowel as oorvloedige voëllewe, is dit die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Hierdie eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en reënstort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n 52" platskerm-TV met DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Daarbenewens het die eenheid waaiers en 'n kaggel. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar in die vorm van 'n Weber. Die eenheid het sonkrag wat die WiFi, ligte en TV aan die gang sal hou tydens beurtkrag.

Gaste kan die Leeupark, Sterkfontein-grotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 63

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Plot 4 Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 580
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 580
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 580
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 4 Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7255923cb3f0b18ad923cf5c2d4fe3ae3a624266d02736aac9127d57bb271e494c41610b8f985dd7dde54487c1c8f72c0dba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag, vir 4 mense Plot 4 Ashanti Road Hills and Dales 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9182834 27.9356746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang