Fish Eagle Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Pompano Drive, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Fish Eagle Lodge bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Vaal Marina. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n sakereisiger wat op soek is na 'n eennagverblyf aangesien hierdie eiendom minder as 'n km vanaf die Waterfront is.
Dié eiendom bied gaste 4 kamers wat elk 2 tot 3 gaste kan akkommodeer. Daar is 4 slaapkamers wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Showmax, Netflix en Prime in albei kamers beskikbaar. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zonika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 59 Pompano Drive, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Gaste dink Fish Eagle Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Pompano Drive, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang