Successfully reported
+77

Fish Eagles Nest

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fish Eagles Nest bied lieflike selfsorgverblyf in Gariepdam, ideaal vir gesinne of 'n groep vriende.

Hierdie eiendom bestaan uit 10 eenhede wat elk 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. 1 van die eenhede het 2 slaapkamers met sy eie badkamers, terwyl die ander eenheid 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer in elke eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite elke eenheid is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele asook 'n ingeboude braai. Daar is 'n onderdakparkeerplek net buite die eenheid.

Neem asseblief kennis dat die eenhede geen uitsig oor die dam het nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 327 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lizelle F
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Skoon en netjies en beddens was lekker dag.
Okt 2025
Helgardt M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflike verblyf met rustige atmosfeer. Ja, baie gerieflike verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Baie rustige atmosfeer en naby mooi uits...
Sien meer
Sep 2025
Sanus Weyers W
Saam met vriende
5.0
Excellent. Absolutely good. Braai restaurant was a winner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Attie J
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld en mooi skoon en netjies. Baie lekker gebly. Interessante self-braai restaurant. Lekker.
Sep 2025
Fanie En Rentia S
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenheid was gerieflik en baie netjies. Aangename, ruim en netjiese gebruik.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 954

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Fish Eagles Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48530b2efe748246310531f8c1ddde076866eaf68c6915671e8521f938ec821138f90680e73b3ca9f69c2c85e4c7b9d2d87e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 4) 327 5 1 5 2 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602065336418 25.493854939882
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang