Fish Eagles Nest
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
-
Vanaf
R1 050R945 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fish Eagles Nest bied lieflike selfsorgverblyf in Gariepdam, ideaal vir gesinne of 'n groep vriende.
Hierdie eiendom bestaan uit 10 eenhede wat elk 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. 1 van die eenhede het 2 slaapkamers met sy eie badkamers, terwyl die ander eenheid 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer in elke eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite elke eenheid is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele asook 'n ingeboude braai. Daar is 'n onderdakparkeerplek net buite die eenheid.
Neem asseblief kennis dat die eenhede geen uitsig oor die dam het nie.
DÃt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 955
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Fish Eagles Nest het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang