Fish Eagle’s Rest
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R716, Weltina Plot 89, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Fish Eagle’s Rest is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis geleë aan die oewer van die Vaalrivier, net buite Oranjeville. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan en die rivier kan geniet.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 12 gaste in 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vier van die ander slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het elkeen toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die sesde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnenshuise braai-area geniet wat oopmaak na die tuin met 'n swembad. Die eiendom spog met 'n glybaan vir bote en 'n privaat waterfront vir visvang. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in Oranjeville geniet word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R716, Weltina Plot 89, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R716, Weltina Plot 89, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang