Fish River Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canyon Nature Park, Ariamab, Karas
- Vanaf R7 440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fish River Lodge bied half- of volpension-verblyf en is in Namibië se Visrivier-canyon geleë. Die lodge bied skouspelagtige uitsigte oor die canyons en is naby verskeie gewilde staproetes.
Die verblyf word aangebied in tweeling-chalets wat elk 2 gaste kan akkommodeer. 'n Addisionele enkelbed kan bygevoeg word om 'n derde gas te akkommodeer. Elke chalet beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort, dubbelwasbakke en 'n privaat buitestort. Ander geriewe sluit 'n waaier en spieëltafel in, asook 'n buitebed vir gaste om te gebruik.
Ontbyt en ander heerlike kookkuns word in die restaurant bedien. Die lodge het 'n gastesitkamer met 'n kaggel, 'n swembad, 'n buitekroegarea en 'n handwerkwinkel wat plaaslike handwerkgeskenke verkoop.
Toere deur die canyons kan vir gaste op die perseel gereël word, sowel as voetslaan- en skemerkelkie-uitstappies. Daarbenewens het die lodge sy eie vliegveld vir klein vliegtuiglandings en oorplasings kan ook gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Annelien Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Canyon Nature Park, Ariamab, Karas
- Gaste dink Fish River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canyon Nature Park, Ariamab, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang