Successfully reported

Fisherman’s Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Fred M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. Ons was hartelik en vriendelik verwelkom, die huis was netjies en skoon, en het alles wat 'n mens nodig het. Dit het lekker gereën terwyl ons daar was, maar die binnebraai en uitsig oor die see vanaf die braai en leefarea het dit alles die moeite werd gemaak. Alles was puik. Ons het geen klagtes nie, en sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

I love it. It is a great place I would like to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons het lekker gebly. Die plek was baie mooi. Sal dit weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Dit was baie winderig, maar dit was baie lekker. Dit was baie lekker, geen TV so ons het lekker speletjies gespeel. As jy hou van lees, daar is lekker boeke ook beskikbaar. Die beste van als, die walvisse lê sommer voor die deur!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Lekker en gerieflik. Het baie lekker gebly. Sal net nice wees as daar ook 'n TV beskikbaar is vir die koue en reënerige dae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Enziegh F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

The place was clean and tidy. The stay was enjoyable; no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Salig, rustig met die mooiste uitsig. Die omgewing is rustig en stil. Baie dankie. Ons het heerlik gebly. Pragtige uitsig oor die see!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mayra S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Perfek geleë baby Strand. Perfek geleë, oulike uitleg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liesl W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Relaxing, quiet with fantastic views. A great opportunity to disconnect. Was pleasantly surprised by this home. The view and location to the beach made up for the lack of WiFi, TV and bedding. I would definitely return to this holiday home. Great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lawrence M
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

A great stay. A great stay, great location and views with lots of creatures to be seen on meanders.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Arikreukel Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e1a53625912bce8a95fed22491ab4184bd331c64aad0429d79d0f22f53b86a740025d37aee095849b15df76c234bbe47a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 9 Arikreukel Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669104694203 19.508995682868
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang