Fisherman's Cottage
Beskrywing
Die kothuis het 2 slaapkamers, elkeen met 2 enkelbeddens. Daar is 'n oopplan-kombuis, -TV-kamer en -eetkamer, 'n aparte toilet en stort, en 'n ingeboude braai-area. DStv en WiFi is beskikbaar. Die kothuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolfooond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar per eenheid. Dié deposito is terugbetaalbaar ná inspeksie. 'n Skoonmaakfooi van R350 per eenheid word gehef.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Beide die slaapkamers is op die boonste verdieping geleë. In die hoofslaapkamer is daar 1 dubbelbed en 1 enkelbed en in die ander slaapkamer 3 enkelbeddens. Dié twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en oond en 'n yskas-vrieskas. Gaste kan hul maaltye by die eetkamertafel geniet of in die sitarea voor die TV ontspan. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n ingeboude braai en 'n pragtige see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 slaapkamer, met 2 enkelbeddens, aparte kombuis en leefarea, stort en toilet, see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar per eenheid. Dié deposito is terugbetaalbaar ná inspeksie. 'n Skoonmaakfooi van R350 per eenheid word gehef.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 29 Monrose, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang