Fisherman's Cottage
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Monrose, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fisherman's Cottage bied 2 selfsorgwoonstelle in St. Helenabaai.
Elkeen van die kothuise het 2 slaapkamers op die boonste verdieping en deel 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. In die oopplan-leefarea is daar 'n eetkamertafel en 'n sitarea met 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n ingeboude braai-area en 'n fantastiese uitsig oor die see. Geplaveide parkeerplek is beskikbaar voor die kothuise. Let asseblief daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Fisherman's Cottages is stapafstand vanaf die strand. Verder kan gaste in die lente die pragtige veldblomme geniet en tussen Augustus en November uitkyk vir die suidelike noorkappers en hul kalfies wat in die water baljaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 Monrose, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Fisherman's Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Monrose, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang