Successfully reported
+12

Fishermen's Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Naude Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R6 435 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Fishermen's Retreat is 'n weelderige, groot, ruim, luukse selfsorghuis in die dorpie Rhodes. Fishermen's is ideaal vir 'n gesin of groot groep.

Die huis is baie goed gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en het 2 groot leefareas. Daar is ook 'n tuinkothuis op die perseel met 2 slaapkamers en 'n badkamer met slaapplek vir 'n ekstra 4. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, met 'n stort en of bad, wasbak en toilet in die badkamers.

Die groot plattelandse kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas; 'n steenkool-aangedrewe stoof; 'n gasstoof en oond; 'n ingeboude braai-area, en ander toebehore. Die leefareas het gemaklike sitplek om te ontspan en 'n aangrensende etenstafel met sitplek vir 6 persone. 'n Koolstoof word aangesteek vir warmte in die wintermaande in die kombuis sowel as die sitkamer.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie, en die eiendom is naby ons plaaslike restaurante.

Gaste kan ons gereelde sneeuval in die wintermaande geniet.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 4 Naude Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fishermen's Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 435
per nag, vir 11 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 435
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R 6 435
per nag, vir 11 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Naude Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfc316a99223504186ae5088337ed3875bc905b1489bfbfcc83a4bc1c74671c71c1cd56ee5ecaddfaf0b023d10b3558cc6e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 435 per nag, vir 11 mense 2 5 1 5 4 Naude Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.795138006936 27.96629130833
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang