Fisher's View
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 4th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 940 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kom geniet die uitsig! Fisher's View beslaan die boonste deel van hierdie huis, terwyl die onderste gedeelte (Fisher's Rest) ook vir gaste beskikbaar is. Albei het hul eie privaat ingange, en vanaf die balkonne kan jy die hele Arniston sien.
Fisher's View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Arniston, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed. Boonop het die eenheid 'n slaapbank in die TV-kamer vir ekstra slaapplek. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe. Die woonstel is toegerus met 'n gemonitorde alarmstelsel.
Ontspan op die ruim balkon met buitelug-eetplekke, perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 156
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 4th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 4th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang