3 Kingfisher Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkant Street, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
3 Kingfisher Retreat is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel langs Waterkantstraat in 'n area bekend as Bokkomlaan in die kusdorp Velddrif. Of jy nou 'n romantiese wegbreek, 'n gesinsavontuur of 'n solo-wegbreek soek, hierdie woonstel kan die ideale keuse wees.
Hierdie knus eenheid kan gemaklik tot 4 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in beide en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel beskik ook oor braaigeriewe en veilige parkering. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Rocherpan Natuurreservaat, die Weskus Fossielpark, voëlkyk-plekke, bootritte op die Bergrivier sowel as oorgenoeg wit sandstrande.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rod Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Waterkant Street, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 Kingfisher Retreat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkant Street, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang