Flamboyant 17
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid is in Flamboyant Holiday Flat-kompleks in St Lucia geleë. Die eenheid is in die middel van hierdie oulike dorpie geleë met oorgenoeg uitstekende restaurante, winkels en geriewe binne stapafstand.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamers. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei asook 'n kisvrieskas. Die sitarea is toegerus met gemaklike rusbanke en 'n TV met OpenView-kanale. Die eenheid beskik ook oor lugversorging en 'n enkelmotorhuis beskikbaar.
Die verblyf het 'n omskakelaar wat die TV, ligte en waaier aan die gang sal hou tydens beurtkrag.
Gaste kan van die gemeenskaplike geriewe gebruik maak wat swembaddens en 'n braai-area insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 366
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 69 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Flamboyant 17 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang