Flamboyant Beach House
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 La Eagle Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Flamboyant Beach House is in die Oos-Kaap in die dorpie Kaap St. Francis geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer met 'n enkelbed en 'n stapelbed slegs vir kinders, en die oorblywende slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n groot stort. Daar is ook 'n aparte toilet.
Daar is 'n gekombineerde sit- en eetkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. 'n Volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof en oond, en mikrogolfoond. Dubbele motorhuisparkering en draagbare braaigeriewe is beskikbaar.
Die huis het uitgestrekte see-uitsigte en is binne loopafstand van die branderplankryplek en swemstrand, sowel as restaurante, kafees en die vuurtoring geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 La Eagle Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Flamboyant Beach House het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 La Eagle Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang