Flamingo Lodge
Beskrywing
Elke kamer het 'n privaat ingang met 'n stoep en slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. Daar is ook 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Elke kamer het ook lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n kluis vir waardevolle items, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, mikrogolf, yskassie, gratis WiFi en 'n TV met volledige DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Indien u personeel fooitjies gee, doen dit asseblief in die ontvangsarea, aangesien alle fooitjies onder alle personeel aan diens verdeel word.
Neem asseblief kennis dat stiltetye van 22:00 tot 08:00 is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is op die eerste verdieping en het elk 'n privaat ingang, stoep en slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het ook lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n kluis vir waardevolle items, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, mikrogolf, yskassie, gratis WiFi en 'n TV met volledige DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Indien u personeel fooitjies gee, doen dit asseblief in die ontvangsarea, aangesien alle fooitjies onder alle personeel aan diens verdeel word.
Neem asseblief kennis dat stiltetye van 22:00 tot 08:00 is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is op die grondverdieping en het elkeen 'n privaat ingang, 'n stoep en slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. Elke kamer het ook lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n kluis vir waardevolle items, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, mikrogolf, yskassie, gratis WiFi en 'n TV met volledige DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Indien u personeel fooitjies gee, doen dit asseblief in die ontvangsarea, aangesien alle fooitjies onder alle personeel aan diens verdeel word.
Neem asseblief kennis dat stiltetye van 22:00 tot 08:00 is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstelletjie op die grondverdieping het 'n privaat ingang, 'n stoep en slaapplek vir 4 gaste. Die aparte slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, hoekbad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea sowel as 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien u personeel fooitjies gee, doen dit asseblief in die ontvangsarea, aangesien alle fooitjies onder alle personeel aan diens verdeel word.
Neem asseblief kennis dat stiltetye van 22:00 tot 08:00 is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Flamingo Lane, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang