Successfully reported
+9

Flamingo Park

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 38 Main Street, Langebaan, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Flamingo Park is 'n knus selfsorgeenheid op die eerste verdieping in die hartjie van Langebaan. Dit is die perfekte plek om te ontspan en is naby die hoofstrand en die restaurant.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die swembadarea. Aktiwiteite in die area sluit strandwandelings, vlieër, branderplankry, kajak, stap, draf, fietsry en gholfspeel in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Felicity W
Gesin met tieners
5.0
Really enjoyed our stay - pity it was too short. Enjoyed the walks on the beach. Our stay is always pleasant at Flamingo Park, this was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Marie-louise B
Saam met lewensmaat
5.0
Loved the complex and surrounds. Our balcony apartment was very neat and tidy. The hostess met us at a time arranged. She showed me aro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Lourika N
5.0
Carefree, well rested. Our host is very hospitable. Cottage is well equipped. TV has basic channels. Close to restaurants and amenities...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Genelle C
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. Wonderful. Perfect location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Zodwa G
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful environment, nice and quiet, most I love about it. Wonderful, quiet place and safe for the children. Walking distance to Sunn...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Caryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 38 Main Street, Langebaan, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flamingo Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 38 Main Street, Langebaan, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a21938da793ee7c6368fcb5e10e053b04efc2fad9be56e7e83baefc35f93dccb68b8fbc85c24b81b3563c2ad4ab06706ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 38 Main Street Langebaan 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.092056288499 18.032624721565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang