Successfully reported
+21

Flamingo's Place 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 35 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Flamingo's Place 3 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Dit kan die ideale opsie vir 'n klein gesin wees wat graag die Weskus wil verken.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste saam maaltye kan geniet.

Buite is daar 'n stoep en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot die kompleks se 2 gemeenskaplike swembaddens en veilige parkeerplek in 'n motorhuis. Die verblyf is stapafstand vanaf die hoofstrand, restaurante en supermarkte.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Macso R
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend en fantasties. Dit was baie lekker, veilig en 'n rustige plek.
Sep 2025
Elizma V
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker gewees. Ons het baie lekker gebly, maar wil net noem dat daar nie genoeg warm water was vir 2 mense om na mekaar te stort vir 5 mi...
Sien meer
Aug 2025
Kgosi M
Saam met vriende
5.0
Fantastic place. The stay was extremely pleasant and relaxing. The apartment was very clean and felt 'homey'. However, the WiFi is quit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Benessa B
Gesin met klein kinders
5.0
Nice, peaceful and relaxing. Our stay was great, the complex is very secure. The kids loved the pool, and it was great to have the balc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Sergio Webster W
Saam met vriende
5.0
Great stay, above our expectation. Our stay was very pleasant. Close to amenities, a stone's throw away from the beach. Secure and safe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Berber Verdoes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 35 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flamingo's Place 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 35 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375cb7061503700eb8b6afa22bb260581859a5953438758a4c861a89a4f6f573e561ce1f75a2ac7139b983eca65d14a1c9a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 35 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.092101224116 18.033049852779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang