Successfully reported
+24

Flamink Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 20 Flamink Avenue, Douglasdale, 2165, Gauteng
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Flamink Place is 'n selfsorg-grasdakkothuis wat langs die N1-hoofweg in Douglasdale geleë is. Die eiendom is ideaal geleë 3,7 km vanaf Monte Casino en 12 km vanaf Sandton CBD. Sonkrag verseker dat die eiendom nie deur beurtkrag geraak word nie

Dié smaakvol versierde kothuis bestaan uit 2 slaapkamers. Slaapkamer 1, bo is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte bad. Slaapkamer 2 is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n slaapbank, met 'n nuwe en suite-badkamer met stort. Die kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof. Die oopplan-leefarea beskik oor volledige DStv vir mediavermaak. Daar is ook 'n eetarea en buite-patio-area met gasbraai.

Gratis WiFi is beskikbaar in die kothuis, en daar is veilige parkeerplek vir 2 motors of meer beskikbaar op die eienaar se perseel. Flamink Place is ook naby Monte Casino, Nicolway Bryanston-winkelsentrum, Fourways Mall, Bryanston Buiteklub en ander besienswaardighede binne 'n radius van 5 km.

Daaglikse skoonmaak- en wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nolene H
Gesin met tieners
5.0
Lovely well equipped clean flat and very well situated. Had a lovely stay at Flamink Place, the unit was very clean and cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Kerry M
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable and cost-effective stay in a lovely neighbourhood. Lovely weekend in a beautiful cottage and great location. Our hos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Ja, baie lekker. Sal weer gebruikmaak.
Aug 2025
Daleen J
Saam met lewensmaat
5.0
Derde keer dat ons hier oorgebly het sonder enige probleme. Dis veilig, prakties. Ja, geen probleme gehad nie.
Aug 2025
Caroline K
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies, alles wat jy wil hê plus nog. Fantastiese plek, sal weer daar bly.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 20 Flamink Avenue, Douglasdale, 2165, Gauteng
  • Gaste dink Flamink Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 20 Flamink Avenue, Douglasdale, 2165, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf088a1a1d1b57bad48b9811418f4f667b69015baa8e79b2de809457ba911222cccd534c5f30de9240c297ceaa031a2922785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 5 mense 105 5 1 5 20 Flamink Avenue Douglasdale 2165 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.040468846249 28.000690340996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang