Successfully reported

Flat 15 Ocean Breeze

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Bernice V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Rustig en ontspanne. Ons het baie lekker gebly. Alles is naby en binne loopafstand. Lekker swembad en skoon en netjies. Enigste punt waaraan verbeter kan word, is asb. die geroeste kas handvatsels in die kombuis en die geroeste veiligheidshekke by die voordeur en stoep. Die wasmasjien het nie 'n plug gehad nie en werk nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Enrico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Ellcock Road, Flat 15 Ocean Breeze, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5794a3121a82e39c32d6ea58b521f972c924a6baebd84fad2a278d4ac11d85626d0e435087e55071f0879243a4e4843231c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 47 Ellcock Road Flat 15 Ocean Breeze 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092865103332 30.861660692065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang