Flatlet on Clarence
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3116 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Flatlet on Clarence is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op dieselfde perseel as die eienaarswoning geleë is, langs die skilderagtige Clarence-rylaan in Bettysbaai, sowat 80 km vanaf Kaapstad.
Dié selfsorg-vakansiewoonstel is ideaal vir 2 gaste, maar het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV en komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Veilige omheinde parkeerplek onder 'n motorafdak vir gaste se gerief.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sue Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 3116 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Flatlet on Clarence het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3116 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang