Successfully reported
+19

Flatrock 601

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Buiten street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 327 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Flatrock 601 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat te midde van die gewoel van hierdie lewendige stad wil bly.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ingesluit.

Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplek met uitsigte op Tafelberg - ideaal vir skemerkelkies.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Badkamer

Bad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 8 Buiten street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 327
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 327
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 327
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Buiten street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65e7153b267ff8d7c2020bda56a37c25db47f9369e9261a99b8a121a846dc8cdacc582aaf11a218bbb06ebf1ce15ab49b3aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 327 per nag, vir 4 mense 8 Buiten street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.925676 18.41476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang