Fleurpark 6
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 18 Okt 2025 tot 14 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Drive, Harbour Island, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 260R2 771 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fleurpark 6 is net 45 minute vanaf Kaapstad in Gordonsbaai geleë en bied gehalteverblyf vir jou volgende naweek weg of vakansie saam met jou vriende en familie. Diepsee vissersbote is in die nabyheid beskikbaar vir visvanguitstappies sowel as gholfbane vir jou vermaak.
Die kothuis bied drie slaapkamers en twee badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed met 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en deel die tweede badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg, insluitend 'n skottelgoedwasser. Handdoeke en linne word voorsien vir jou gerief.
Dit is 'n kothuis waar jy saam met jou vriende of familie kan braai terwyl jou kinders 5 meter van jou af op die strand speel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Marine Drive, Harbour Island, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Fleurpark 6 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Drive, Harbour Island, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang