Successfully reported

Flip Flop Inn

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Janet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik gerus en naby die see. Ons het dit baie geniet. Dit was heerlik en Zain en sy vrou was baie gasvry en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Kon beter gewees het. Toegang na die strand is slegs 100 m en daar is 'n see uitsig. Volpunte hierso. Daar is 'n afdak met braaigeriewe wat oor die see uitkyk. Die kombuis is goed toegerus. Die cottage en meubels is nie in goeie toestand nie en daar is 'n paar algemene geriewe kort wat mens sou verwag. Bogenoemde in ag geneem is die prys hoog.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Zain
Flip Flop Inn
Thanks Richard for your feedback. It is appreciated. We cater for affordable accommodation and you did book our place during the school holidays. Our 2 bedroom, 4 sleeper unit worked out to R1360 per night, which we think, during the school holidays, is affordable. Thanks again for your feedback.

Irene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Wonderful stay! We had a wonderful stay, Zain and his wife are so friendly and helpful. They were always there if we needed anything, and went out of their way to accommodate us. Lovely yard for kids to play, within walking distance to a beautiful quiet beach. The flat was perfect. Everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Heerlik! Fantastiese diens en eienaars was baie professioneel en behulpsaam. Sal hulle enige tyd aanbeveel as jy op soek is na 'n privaat strand en rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntokozo G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

We had good time and place was clean and beautiful view, we really enjoyed our stay. I will recommend Flip Flop to my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R595
R 595 R 506
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R595
R 595 R 506
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
R 595 R 506
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Casuarina Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc05d1e84a1d058749bb7176380538c0aaddca05641479e77f931b33bb2f14d8464e0cea30b9548298b7ee98691abe644cd73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R595 nouVanaf R506 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 40 Casuarina Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.7017035655 30.488100119463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang