Successfully reported
+15

Flip in Jade

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Orgidee Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Flip in Jade is 'n lieflike selfsorghuis in Dwarskersbos, Velddrif. Hierdie huis is ideaal vir die hele gesin of vir 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.

Daar is 'n groot stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig, asook 'n boma en 'n buite-sitarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Orgidee Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flip in Jade het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Orgidee Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74276025665300242de56775d2b3e3409c9e3a62216aac7c1f0b515386f2a31b1a01ceef0d588325ebcc57d81db2a958d34b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 6 Orgidee Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.694306425974 18.232141623943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang