Floreat Riverside Lodge
- Kapasiteit: 194 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Old Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R1 510 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Floreat Riverside Lodge bied die perfekte omgewing vir daardie spesiale tye, of dit nou vir besigheid of pure plesier is. Geleë in die pragtige woonbuurt Sabie, Mpumalanga.
Floreat Riverside Lodge spog met 65 en suite-badkamers, insluitend dubbel- of tweepersoonskamers, tussendeur-kamers, gesinskamers, 2 wittebroodsuites, 5 uitvoerende kamers, 8 selfsorg-chalets en 2 kleiner selfsorg-eenhede.
Ons slaapkamers is toegerus met geriewe, insluitend volledige en suite-geriewe, telefoon, TV met plaaslike kanale en 3 verskillende M-Net-fliekskanale, kinderflieks en 4 SuperSport-kanale. Ons bied ook gratis Wi-Fi, wanneer jy inklok, vra asseblief ons ontvangs vir die kode.
Ontspan in die sagte, gemaklike sitkamerkroeg langs 'n brandende kaggel. Ons restaurant bied plaaslike en internasionale kookkuns. Vir die sportliefhebbers, geniet 'n potjie pool of kyk na die grootskerm in Tommy se gesinskroeg langs die rivier.
Ons spesialiseer in konferensies, vergaderings, spanbou, troues en 'n gesondheidspa. Gespesialiseerde pakkette word opgestel vir konferensies, maar ons skep ook unieke pasgemaakte pakkette vir konferensies en troupakkette vir jou spesiale dag. Groepbesprekings is welkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 130
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 103 Old Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Floreat Riverside Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 194 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Old Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang