Flossie's B&B
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1161 Dube Street, Zone 1, Pimville, Soweto, 1809, Gauteng
- Vanaf R765 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ons is in Soweto, in een van die oudste informele nedersettings in dié gebied, geleë en bied 'n ryk geskiedenis aan ons besoekers.
By Flossie's B&B beleef jy die algehele gevoel van die ware lewenstyl in Soweto. Oorsese toeriste of Suid-Afrikaners word hier op egte tradisie gepamperlang. Ons beskik oor 3 moderne, gerieflike kamers met 'n tikkie Afrika vir afronding. Daar is 1 dubbel en 2 enkelbedkamers, 'n leefvertrek met DSTV, internet- en faksgeriewe. Ons reël ook dag- en aandtoere deur Soweto, sodat jy al die beroemde en historiese besienswaardighede kan verken.
Ons is binne loopafstand van die Maponya Mall, een van die grootste winkelsentrums in Johannesburg. Slegs 3km van die Walter Sisulu-sentrum, waar die Vryheidsmanifes van 1956 opgestel is, en slegs 45km vanaf die OR Thambo Internasionale Lughawe.
Besoek ons vir die ondervinding van 'n leeftyd met ons kompeterende tariewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Florence Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 1161 Dube Street, Zone 1, Pimville, Soweto, 1809, Gauteng
- Gaste dink Flossie's B&B het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1161 Dube Street, Zone 1, Pimville, Soweto, 1809, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang