Successfully reported

Flow @ Tides Glamping

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Quintin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustig, lekker, ontspannend. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Everything you need, the place is tidy and clean with good service. Everything you need, the place is tidy and clean with good service from staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Relaxing family getaway in a stunning natural setting. We had an absolutely amazing weekend at Flow @ Tides Glamping! The venue is truly something special – peaceful, beautifully set up, and perfect for a family getaway. Everything was clean, well-maintained, and so thoughtfully designed. From the moment we arrived, we felt relaxed and at home. The setting is ideal for enjoying nature while still having those extra comforts that make the stay extra special. Thank you to the team for the warm hospitality – we really appreciated it. We’ve made unforgettable memories and can’t wait to come back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Ashley, Thank you so much for your beautiful review. We’re delighted to hear that you and your family had such a relaxing and memorable stay at Flow @ Tides Glamping. Your kind words mean a lot to our team, and we truly look forward to welcoming you back for more unforgettable moments in nature. Warm regards, Dianke

Christelene S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Asemrowend. Dit was 'n baie lekker naweek. Die eienaars is baie vriendelik en die plek het van alles wat jy nodig het, veral as jy 'n groot partytjie wil hou. Ons wou nie huis toe gaan nie, so heerlik was dit. Sal definitief weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Christelene Baie dankie vir die lieflike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle so ’n lekker naweek gehad het en dat die eienaars julle welkom laat voel het. Dis altyd ’n goeie teken as mens nie wil huis toe gaan nie – ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom! Vriendelike groete Dianke

Johane V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Lieflik en goed ingerig! Ons het Paasnaweek hier geniet met vriende en familie. Dis baie goed ingerig vir groepe en daar is alles wat jy nodig het. Die eienaars is vriendelik en het vinnig terugvoering op vrae gegee. Ons sal vir seker weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Johané Ons is so bly om te hoor dat julle Paasnaweek geniet het en dat die plek alles gehad het wat julle nodig het vir 'n lekker kuier saam met familie en vriende. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms! Vriendelike groete, Dianke

Deon V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker naweek gewees! Ons het baie lekker gebly en die verblyf het alles gehad wat jy nodig het. Ons sal vir seker weer teruggaan vir 'n naweek in die nabye toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Deon, baie dankie vir jou positiewe resensie! Ons is baie bly julle het dit so geniet by Flow @ Tides Glamping. Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms te akkommodeer. Vriendelike groete, Dianke

Andre D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Was 'n fees! Dit was baie lekker, sal definitief weer gaan. Het baie lekker gebly en is ideaal vir 'n lekker groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Andre, Vreeslik dankie vir jou positiewe resensie! Ons is baie bly julle het dit so geniet by Flow @ Tides Glamping. Vriendelike groete, Dianke

Clare S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

We had an amazing time! Great concept and pet friendly, which is a bonus! The entire facility is stunning and well thought through, accommodating families young and old. We all loved our stay. Will definitely be back with some more friends. It has everything you need, and the hosts are super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Thanks for the review, Clare! I'm happy to hear you had such an amazing time. We look forward to welcoming you again in the future. Kind regards, Dianke

Aimee L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Groot kuier pret, onmenslik lekker. Ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hallo Aimee, Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet. Jou resensie en hoë graderings beteken baie vir ons. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom vir nog ’n lekker kuier! Vriendelike groete, Dianke

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Chris, Thank you for your kind review! We're so pleased to hear that you had a comfortable stay and that the property was a great fit for your group of friends and family. We hope to welcome you back again soon for another memorable getaway! Kind regards, Dianke

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe2482dbdb3d7adc037e460dfb967ad893b614be313bfea75f3c9fd3db05b5ed3932af4cec4f591a68f9ac581d2a62945251?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 16) 28 5 1 5 R43 Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.646296 19.5652
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang