Fluke Nook
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Watsonia Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fluke Nook is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Gonubie, Oos-Londen. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorpie kan verken en geniet.
Hierdie grondvloer-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Daarbenewens sluit die eenheid 'n mikrogolfoond, nodige eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Black Rock-strand ongeveer 260 m weg, en Gonubie Main Beach ongeveer 1.4 km weg. Sentraal-Oos-Londen is ongeveer 19 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Watsonia Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Watsonia Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang