Successfully reported
+13

Flyers' Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Voortrekker Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Flyers' Lodge is in Porterville gevestig in 1998 toe daar net een ander gastehuis en hotel was. Die lodge is aan die noordwestekant van die dorp en is ver van die pad af wat dit laat voel asof dit buite die dorp en op 'n plaas is, alhoewel die dorpie en winkels als binne stapafstand is.

Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers gebied, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers het ook elkeen 'n ketel vir koffie en tee, 'n stasie met universele kragproppe en 'n werkstasie. Daar is ook 'n rugsteunbatterystelsel wat verseker dat die ligte en gratis WiFi aan sal bly gedurende kragonderbrekings.

Gaste by die lodge het 'n pragtige uitsig oor die plaaslande van die restaurant en kroeg af. Dié area bied 'n fotografiese geskiedenis van die lodge deur verlede gaste se reisalbums. Die lodge het ook 'n groot swembad wat deur natuurlike klip omring word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Roné D
Saam met lewensmaat
5.0
Serene. Effortless. Beautiful. We had a lovely stay at Flyers' Lodge. The views from the lodge are stunning! We also had a delicious br...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Francise S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. I really enjoyed my stay. Thank you so much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Carin V
5.0
‘n Koel, vars en netjiese oase in die hitte van Porterville. Rob se vriendelike gasvrye ontvangs moet genoem word.
Okt 2024
Mari L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Alles is baie skoon en netjies, en die beddens was heerlik gemaklik.
Apr 2024
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike en netjiese verblyf. Baie lekker oornag met 'n heerlike ontbyt die volgende oggend.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 87 Voortrekker Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flyers' Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Voortrekker Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15b7584069cbc6b82b8333000f1f179450fa4dba141da12b2bb2339b81e15578a563ad54343c59c354846583f75aa03bc855?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 87 Voortrekker Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.005052094889 18.992714669312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang