Fochville Guesthouse
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Dahlia Street, Fochville, 2515, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fochville Guesthouse is in 'n rustige toevlugsoord in die bekoorlike dorpie Fochville in Gauteng geleë.
Die gastehuis bied verblyf in 6 individueel versierde kamers. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, 'n TV met OpenView-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe wat 'n khoi-dam insluit, en die sitplek buite. Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Etes is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Besoekers aan Fochville kan by die aangelegde tuin in die middedorp, Piet Viljoenpark, die Theron-gedenkteken aandoen of die Tlokwe-ruïnes, die oorblyfsels van Sotho- en Tswana-krale wat rondom die dorp geleë is, verken.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Dahlia Street, Fochville, 2515, Gauteng
- Gaste dink Fochville Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Dahlia Street, Fochville, 2515, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang