Successfully reported

Fonteine Park

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal weer van geleentheid gebruikmaak om daar te oornag. Naby alles. Gasvrou baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Fonteine Park
Baie dankie vir die resensie. Julle is net so aangenaam en baie welkom.

Dirco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Lekker naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Fonteine Park
Baie dankie. Fonteine Park groete.

Wendy O
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Fantasties, lekker, sal weer kom. Genotvolle tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Fonteine Park
Julle was awesome. Dankie

Jg V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker. Was stil en rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lovely small place for young and middle-aged people. It was great, we just did not have any toilet paper one night and the owner only replied the next morning. She was very friendly and I would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Absoluut heerlik. Dit is 'n heerlike, ruim, veilige blyplek. Toegerus met wat jy ookal mag nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patsy H
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Lekker man, lekker. Die diens was uitsonderlik! Toe hulle besef my ma is nie so mobiel nie, het hulle dadelik 'n plan gemaak om ons in 'n ander eenheid te sit wat vir haar gemakliker sal wees. Dit was skoon, stylvol gemeubileer met alles wat ons moontlik vir ons verblyf nodig gehad het. Maar, die beste deel was die bed. Kwaliteit matras en kussings en beddegoed. Ek het geslaap soos 'n klip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Fonteine Park
Hi Patsy. Baie dankie vir die ondersteuning. Bly ons kon help. Vriendelike groete. Fonteine Park.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Ons het dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Die plek is bietjie klein, maar vir 2 mense groot genoeg. Die kompleks is baie netjies en skoon. Die tuin is 'n lushof en definitief iets vir die oog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hamish B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2025

We managed to do what we needed to. Unit needs a lot of maintenance. Shower door comes off hinges. No warm water in toilet section. Cold water tap makes a lot of noise. Ceiling fan very wobbly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marilyn
Fonteine Park
Shower doors do go off track. Fans do rotate; you could have used the other one also available. You came to play school rugby, not to check maintenance. Water I cannot control; you claimed to have hot water in the shower and cold in the bathroom on the same pipe? Thanks for your review, as I checked with the guests before you and after, and there seem to be good reviews and no complaints. Please report such issues immediately to housekeeping.

Andre & Wiana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Ontvangs was vriendelik en ons kamerlig wat foutief was, is gou na omgesien. Ja, behalwe vir: die styl trappe wat glad is met reënweer; die slaapkamer is beknop; geen werkoppervlakte in die kombuis; jy moet op jou skoot eet; die besige pad is raserig by die slaapkamer venster. Daar moet duidelik melding gemaak word van die trappe, veral vir senior burgers en mense met knie probleme.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marilyn
Fonteine Park
Dit is 'n klein solder soos aangedui. Die kombuis het geen tafel en stoele nie. Op die foto het die trappe 'n reling vir ondersteuning en rigting na die trap toe. Hartenbos is 'n baie besige dorp, dus ry motors op en af, wat buite my beheer is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 Boekenhout Street, Fonteine Park 18, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA752563be6d8df6060002d3a22aab4a0f430fd5a507d8700a364e2bdf35ca5883c75d6c10ff5895bb61ddabc048086a3913bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 174 Boekenhout Street Fonteine Park 18 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.130922530404 22.105250720988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang