Successfully reported
+25

Fonteintjiesberg Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waaihoek, Breederivier, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Fonteintjiesberg Cottage is net buite Worcester teen die Waaihoekberge. Dit is die ideale ligging vir 'n rustige wegbreek en het 'n pragtige uitsig oor die Breederiviervallei.

Hierdie selfsorgeenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Gaste in die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n oopplan-kombuis, leefarea en 'n eetarea met sitplek vir 8, gemaklike stoele en 'n ingeboude braai. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die glasdeure in die leefarea lei na die stoep met 'n swembad en houtvuurwarmbad.

Gaste het toegang tot bergfiets- en voetslaanroetes. Die verblyf is naby verskeie aktiwiteite en geriewe soos wynplase en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Linda B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf. Binnebraai is 'n wenner. Pragtige omgewing. Heerlike winter-wegbreek.
Jul 2025
Ilze W
Gesin met tieners
5.0
Kos vir die siel. Asemrowende natuurskoon en uitsig. Die rustigheid is medisyne vir die siel. Pynlik skoon en netjies, en die gasvrou is net in 'n and...
Sien meer
Mei 2025
Liana V
Saam met lewensmaat
5.0
Siels medisyne. Long overdue rusbreek en was heerlik en rustig.
Feb 2025
Mariena D
Saam met vriende
5.0
Kuier soos balsem vir moeë stadsiele! Ons het heerlik gekuier en gerus by Fonteintjiesberg Cottage! Baie dankie Anita!
Jun 2024
Adele V
Gesin met tieners
5.0
Hier herlaai jy jou batterye in minder as 48 uur. Ons het ontsettend lekker gebly. Maar nie net gebly nie, meer gerus, geslaap en letterlik ons batter...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Waaihoek, Breederivier, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fonteintjiesberg Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waaihoek, Breederivier, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f192e3f983149947d0d920fc90a6d131fbd4d545ef91976d8125ed9133ef61ae75a8d28a9d9ee2df6038d79187c2f41dc7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 Waaihoek Breederivier 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.574093393855 19.309843372146
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang